Nuus 08:00
BULLETIN 20 Maart 8 vm. Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Mashatile sê dit is nie moontlik om breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging te laat vaar nie# Glencore se ferrochroom-eenheid kan wegstap van gesprekke met die regering# En atletiek: Miné de Klerk en Karabo Letebele sal die Binnenshuise Kampioenskappe in Pole misloop # Adjunkpresident […]