Nuus 15:00
BULLETIN 17 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Madlanga-kommissie dagvaar weer die hoof van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie# ‘n Verslag toon mislukte voedselveiligheids-wette in die Gautengse informele sektor# En rugby: Die Curriebekerpremierliga skop hierdie naweek af # Die Madlanga-kommissie het ‘n nuwe dagvaarding uitgereik aan die hoof van die Ondersoekdirektoraat […]