Nuus 08:00
BULLETIN 21 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê Suid-Afrika se Grondwet laat slegs die President toe om ministers aan te stel# Eskom sê sy dieseluitgawes het met 85-persent gedaal# En rugby: Die Bokke en Suid-Afrika se A-span wys hul staal # Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, […]