Nuus 09:00
BULLETIN 22 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Paul Mashatile se besoek aan China sal voortbou op die SA-China Bi-Nasionale Kommissie# Minister Cachalia sal die brandpunte van die nasionale optog teen buitelanders besoek# En minister Steenhuisen sê die oorlog teen bek-en-klouseer duur voort # Die Presidensie sê adjunkpresident Paul Mashatile se […]