Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 17 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet die voortou neem in die toekoms van voertuigvervaardiging
# Eskom reageer op die vinnig-bewegende hernubare energiemark deur Eskom Green
# En rugby: Daar is drie veranderinge aan die Bok-span vir die Junior Wêreldbeker-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………