Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 17 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa versoek mense regoor die wêreld om ‘n regverdige en inklusiewe samelewing te bou
# BOSA vra minister Godongwana om die raad van die Openbare Beleggingskorporasie te ontbind
# En gemengde gevegskuns: Du Plessis hoop die geveg teen Usman sal sy reis terug na die wêreldtitel begin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………