Nuus 06:00
BULLETIN 19 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa vra landsburgers om die naweek vir die verkiesing te registreer# ‘n Toergids is gearresteer in verband met die dood van ‘n Kanadese toeris in die Krugerwildtuin# En Sokker: Teboho Mokoena se strafskop besorg Bafana Bafana ‘n welverdiende punt # President Cyril […]