Nuus 18:00
BULLETIN 17 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # AfriForum is optimisties oor die Departement van Landbou met Willie Aucamp aan die hoof # Forum for South Africa sê die onderwysstelsel lewer steeds gegradueerdes sonder vaardighede # En, Sokker: KI-navorsers stel ‘n lys op van die aantreklikste 2026-Wêreldbekerspelers gebasseer op gesigseienskappe # […]