Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 15 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die rand is onder druk te midde van wêreldwye markonsekerheid
# Meer as 100 munisipale amptenare kan tugstappe verwag oor onregmatige besteding
# En sokker: Spanje is deur na die Wêreldbeker-eindstryd nadat hulle Frankryk verslaan het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………