Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 17 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê jongmense se uitdagings is ernstig en hul bekommernisse werklik# Minister Lamola sal vandag sy Rwandese eweknie ontvang# En rugby: Die Springbok-hulpafrigter sê die Barbarians moet nie onderskat word nie Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………