Nuus 15:00
BULLETIN 15 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Vusi ‘Cat’ Matlala se poging-tot-moord-saak weer uitgestel# Hernubare energieprodusente worstel met toenemende beperkingskrisis# En, Britse gewapende magte lê beslag op ‘n Russiese skadu-olietenkskip in die Engelse Kanaal # Die Hooggeregshof in Johannesburg het die saak van die sakeman Vusimusi “Cat” Matlala en vier […]