Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 15 Junie 06:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Amerika en Iran bereik ‘n vredesooreenkoms# Minister Kubayi sê die regering is in beheer van onwettige migrasie# En motorsport: Lewis Hamilton wen in Barcelona vir sy eerste Formule Een-oorwinning vir Ferrari Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………