Nuus 12:00
BULLETIN 12 Maart 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Kaapstadse polisie ondersoek ‘n driedubbele taxi-verwante moord in Delft# Die VN-Veiligheidsraad aanvaar ‘n voorstel om Iran se aanvalle op sy buurlande in die Golf te veroordeel# En rugby: Oscar Jegou van Frankryk is vir vier wedstryde geskors na ‘n oogkrap-voorval teen Skotland […]