Nuus 17:00
BULLETIN 11 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Suid-Afrika vra vir ‘n versnelde instelling van die konvensie oor gestremdhede # LP’s eis antwoorde oor die vermiste Phala Phala-rusbank# En sokker: ‘n Kat, olifante en ‘n seekat voorspel die wenner van die Wêreldbekeropeningswedstyd # Die minister vir Vroue, die Jeug en Persone […]