Nuus 09:00
BULLETIN 11 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die eerste groep van 268 Nigeriërs wat gerepatrieer is, was onwettig in Suid-Afrika# Vyftien is dood en meer as 50 beseer in gewelddadige gevegte in Kasjmir# En tennis: Serena Williams se Queen’s-dubbelspel is in die weegskaal # Die Departement van Binnelandse Sake sê […]