Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 9 Julie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Tesourie ondersoek transversale kontrakte# Die burgemeester van Johannesburg sê finansiële beheermaatreëls het verbeter# En rugby: Kai Pratt van die Sharks toets positief vir ‘n anaboliese steroïde Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………