Nuus 09:00
BULLETIN 10 Junie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Firoz Cachalia sê geweld teen buitelanders beperk buitelandse beleggings# Cosatu sê die 0,5-persent BBP-groei is nie genoeg nie# En die VSA voer selfverdedigingsaanvalle teen Iran uit # Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê onwettige immigrasie is onaanvaarbaar en streng maatreëls is […]