Nuus 11:00
BULLETIN 9 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA-leier sê ‘n gebrekkige strafregstelsel stel Suid-Afrikaners in gevaar # Donald Trump sê Amerika gaan binne die volgende twee weke ‘n algehele oorwinning oor Iran behaal # En sokker: Broos sê Bafana Bafana sal alles moet uithaal om Mexiko te klop in […]