Nuus 14:00
BULLETIN 6 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # TLU SA is bekommerd oor die regering se stadige hantering van die bek-en-klouseer-uitbreking# Die sakeman Suliman Carrim versoek in camera-getuienis voor die Madlanga-kommissie ná dreigemente# En sokker: Minister McKenzie sê Suid-Afrika is gereed om die uitgestelde Afrikabekertoernooi vir vroue aan te bied # […]