Nuus 07:00
BULLETIN 6 Maart 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Paul Mashatile sê volhoubare watervoorsiening bly ‘n nasionale prioriteit# Die NVG sê Vincent Smith se tronkstraf is ‘n oorwinning oor staatskaping# En erge storms en swaar reënval word hierdie naweek vir Suider-Afrika voorspel # Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering versnel waterinfrastruktuur-projekte om […]