Nuus 16:00
BULLETIN 3 Julie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ntshavheni kritiseer Jacob Zuma oor sy ontmoeting met die Gupta-broers# Die Openbare Beskermer handel meer as 800 ondersoeke afin die eerste kwartaal # En rugby: Die Metropolisie waarsku oor groot verkeersontwrigtings voor die toets op Ellispark # Die minister in die Presidensie, […]