Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Afrika het ‘n gekoördineerde reaksie nodig teen migrasie-uitdagings
# Die EFF beskuldig Mbalula dat hy die party as ‘n misdadige organisasie uitbeeld
# ‘n Britse agentskap ontbloot ‘n internasionale verkragtingsnetwerk
# En rugby: Die Junior Bokke klop Georgië en bly onoorwonne in die Junior Wêreldkampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………