Nuus 14:00
BULLETIN 4 June 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Parlement waarsku Tongaat Hulett se toekoms bly ‘n bedreiging vir die herstel van die suikerbedryf # Brown Mogotsi word borgtog geweier # En tennis: Rusland en Oekraïne spook vandag sake uit op die baan in Parys # Die Parlement se portefeuljekomitee oor […]