Nuus 14:00
BULLETIN 3 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # RISE Mzansi vra president Cyril Ramaphosa se samewerking met die ampsklag-komitee # Hyundai herroep 337 Tucson-voertuie in Suid-Afrika om veiligheidsredes# En Krieket Kanada stel ondersoek in na bestuur en finansiële beheer ná die IKR-skorsing # RISE Mzansi versoek president Cyril Ramaphosa om ten […]