Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering is nie bekommerd oor dreigemente van weeklikse betogings teen onwettige immigrante nie
# Senior polisie-offisier Rachel Matjeng word afgedank oor haar bande met Vusimuzi ‘Cat’ Matlala
# Netanyahu sê Israel sal Iran weer aanval as dit nodig is
# En sokker: Nagelsman wil aanbly as Duitsland se afrigter ondanks hulle uitskakeling uit die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………