Nuus 14:00
BULLETIN 2 Junie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Taxigeweld eis vier lewens in Nyanga# Cosatu vra verdere verligting van die brandstofheffing om werkers en die ekonomie te ondersteun # En sokker: Ondersteuuners in Indië sal wel Wêreldbekerwedstryde kan kyk ná ‘n ooreenkoms tussen FIFA en Zee # Vier mense is vanoggend […]