Nuus 11:00
BULLETIN 1 June 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa waarsku die Parlement om nie nou met ‘n ampsklagproses teen hom voort te gaan nie # Israel se uitgebreide inval in Libanon word veroordeel # En sokker: Al Bafana Bafana se spelers het nou visums vir die Wêreldbekertoernooi # President Cyril Ramaphosa […]