Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 29 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa het die land se immigrasiewette met Koning Misuzulu Zulu bespreek
# Die SAKP sal nie aan die teen-immigrasie-betogings deelneem nie
# En krieket: Die Proteas-vrouespan is deur na die T20 Wêreldbeker-halfeindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………