Nuus 13:00
BULLETIN 31 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die PAC sê immigrasie is nie oorsaak van Suid-Afrika se uitdagings nie# Contralesa eis ekonomiese insluiting vir gemeenskappe # En die Blitsbokke is deur na die eindstryd van die Wêreld-sewestoernooi in Spanje # Die leier van die PAC, Mzwanele Nyhontso, sê immigrasie moenie die […]