Nuus 09:00
BULLETIN 29 Mei 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Saftu sê die rentekoersverhoging is ekonomies roekeloos# Standard Bank sê die verhoging plaas meer druk op boere en voedselpryse# En tennis: Gauff en Sabalenka is veilig deur na die derde rondte van die Franse Ope # Die vakverbond Saftu sê die Reserwebank se […]