Nuus 18:00
BULLETIN 28 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Reserwebank verhoog die terugkoopkoers tot 7-persent terwyl inflasie-druk verskerp# Julius Malema vra selfregering vir Wes-Sahara# En sokker, Ebola monitering word verskerp in aanloop tot die Wêreldbeker in Mexiko # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die terugkoopkoers met 25 basispunte tot sewe-persent verhoog weens […]