Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Mei 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Suid-Afrika se korrektiewe stelsel kan nie rekenskap gee van byna 28-duisend paroolgangers nie# Die EFF eis dat die speaker van Nasionale Vergadering Ramaphosa se Phala Phala-hofhersiening teenstaan# Twee mense sterf in nog ‘n Amerikaanse Weermagaanval op ‘n vermeende dwelmsmokkelboot in die Stille Oseaan# En […]