Nuus 18:00
BULLETIN 24 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Julius Malema verdedig die Parlementêre proses in die Phala Phala-ondersoek # Julius Mkhwanazi ontken die bewerings van kabeldiefstal # En sokker, Relebohile Mofokeng van Orlando Pirates is op Forbes Africa se 30-onder-30-lys # Die EFF-leier, Julius Malema het aan die Parlement se ampsklagskomitee […]