Nuus 12:00
BULLETIN 26 Mei 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ronald Lamola sê geen griewe regverdig aanvalle op mense op grond van hul nasionaliteit nie # Die Jeep Grand Cherokee-herroeping raak honderde voertuie landswyd # En krieket: ‘n Plek in die IPL-eindstryd is vandag op die spel in Dharamsala # Die minister […]