Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 25 Mei 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met sokker: Mamelodi Sundowns het hul tweede Kampioeneliga-titel opgeraap na ‘n gelykoptelling van een elk teen AS FAR in die tweede deel van die eindronde in Rabat, Marokko. Dit was genoeg om 2016 se kampioen ʼn gemiddelde […]