Nuus 11:00
BULLETIN 23 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Ronald Lamola vra verbeterde SAOG- streeksamehorigheid en -veerkragtigheid # Minister Buti Manamela sê Suid-Afrika het ‘n probleem met die werksmag se oorgangsvermoë # En meer as 80 mense is dood in ‘n gasontploffing by ‘n Chinese steenkoolmyn # Die minister van Internasionale […]