Nuus 13:00
BULLETIN 22 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die VF Plus is bereid vir koalisie-ooreenkomste in alle provinsies, maar nie met die ANC, die EFF of die MK-party nie # Transnet stel drie Wes-Kaapse stasies vir private bieërs beskikbaar # En rugby: Erasmus sê die belyningskamp se doelwitte is bereik # […]