Nuus 07:00
BULLETIN 22 Mei 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die proses vir die ampsklagkomitee word in detail uiteengesit# Solidariteit vra die regering om ‘n Amerikaanse olyftak te aanvaar# En Air France en Airbus word skuldig bevind aan korporatiewe manslag # Die parlementêre subkomitee vir die Hersiening van Vergaderingreëls se regspan sê ‘n […]