Nuus 18:00
BULLETIN 20 Mei 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Hooggeregshof sluit die Nafiz Modack-verdedigingsaak af met die verhoor wat uitgestel word # Drie vermeende ontvoerders sterf in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaZulu-Natal# Minister Willie Aucamp vra dringende wêreldwye klimaatsamewerking voor die Kopenhagen-spitsberaad # Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het die saak teen […]