Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 20 Mei 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Minister Mantashe verdedig die bestendigheid van brandstofvoorsiening# Frank Chikane onthul die marteling deur Veiligheidstaklede # En rugby: Die Leeus is bekommerd oor beserings voor die VRK-kwarteindstryd teen Leinster Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………