Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 17 June 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het vyf nuwelinge ingesluit in die groep van 23 vir Saterdag se kragmeting met die Barbarians in Gqeberha. Die Junior Bok-kaptein, Riley Norton, en Carlu Sadie is in die beginspan. Die […]