Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moenie mislei word deur dié wat onbestendigheid wil veroorsaak nie
# Zuma sê dit sal onregverdig wees om 28,9-miljoen-rand aan die staat terug te betaal
# Trump veroordeel Netanyahu en Israel wat burgerlikes in Libanon teiken
# En rugby: Vyf Springbokke is ingesluit in Suid-Afrika-A se span vir die kragmeting met Zimbabwe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………