Nuus 11:00
BULLETIN 19 Mei 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vervolgingsgesag sê berigte van ‘n pleitooreenkoms met Cat Matlala is vals # Die Wes-Kaapse premier sê die koste van die onlangse storms gaan waarskynlik miljarde-rand beloop# En rugby: Anathi Qolo gaan die Springbok-vroue aanvoer in die Afrikabeker vir vroue # Die Nasionale […]