Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Mei 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa het die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, afgedank. Sy staar bewerings van korrupsie, wangedrag en misbruik van openbare fondse in die gesig. # Mail & Guardian: Lei met: “FIRED” in groot rooi letters op sy […]