Nuus 06:00
BULLETIN 19 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Gesondheidsdepartement sê die Konstitusionele Hof-uitspraak het geen regstreekse uitwerking op die NGV-wet nie# Die VN ondersoek die dood van ‘n Rwandese volksmoordverdagte in aanhouding# En tennis: Daar is geen nuus oor Alcaraz se terugkeer nie # Die Departement van Gesondheid sê ‘n […]