Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 15 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Amerika en Iran bereik ‘n vredesooreenkoms
# Minister Kubayi sê die regering is in beheer van onwettige migrasie
# En motorsport: Lewis Hamilton wen in Barcelona vir sy eerste Formule Een-oorwinning vir Ferrari
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………