Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 15 Junie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Mashatile sê burgers moet hul kulturele erfenis bewaar
# Julius Malema sê Afrikane moenie hulle nie laat aflei deur xenofobie nie
# En rugby: Die slot, Adré Smith, word opgeroep na die Springbok-oefengroep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………