Nuus 13:00
BULLETIN 21 Mei 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Trump verleng AGOA en herstel ‘n sleutel-uitvoerbestemming vir Afrika se ekonomieë # Die OVK waarsku teen waninligting voor die plaaslike regeringsverkiesing # En rugby: Die Junior Bokspan word herskommel vir die kragmeting met Chili in Kaapstad # Die Amerikaanse president, Donald Trump, het […]