Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa stel vandag die Mylpale vir Vrede-veldtog bekend by die Uniegebou
# Die regering sê vordering word gemaak met leefstyl-oudits, met 93-persent voldoening
# Oekraïne teiken die Moskouse olieraffinadery die tweede keer dié week
# En sokker: Bafana Bafana se afrigter sê hy gaan dinge steeds op sy manier doen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………