Nuus 06:00
BULLETIN 27 Mei 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC stel plaaslike regeringshervorming as topprioriteit voor die November-verkiesing# Bheki Cele en Sisisi Tolashe word na die ANC se Tugkomitee verwys# En rugby: Die Junior Bokke behaal hul tweede oorwinning in die Internasionale Onder-20-reeks # Die ANC sê die regstelling van plaaslike […]